Uruguaanse Peso

Die Uruguaanse Peso dien sedert die jaar 1835 as die amptelike naam van die geldeenheid van die Suid-Amerikaanse republiek Uruguay. Die huidige geldeenheid, die Peso Uruguayo (ISO 4217-kode: UYU) is sedert 1993 in omloop en word verdeel in 100 centésimos, hoewel centésimos tans nie meer gebruik word nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search